geskenkidees

Dec 21, 2018

Ses nommer nipper aanlyn geskenkidees

Hoekom ek ‘n lysie  van nommer nipper geskenkidees moes maak Ek is altyd laat. Ek besef dis erg. Dis verskriklik. Dit wys vir ander jy respekteer nie hulle tyd nie. Dit maak jou man kwaad. Dit maak dat jy altyd […]