Ses Nommer-Nipper Aanlyn Geskenkidees

Hoekom ek ‘n lysie van nommer nipper geskenkidees moes maak Ek is altyd laat. Ek besef dis erg. Dis verskriklik. Dit wys vir ander jy respekteer nie hulle tyd nie. Dit maak jou man kwaad. Dit maak dat jy altyd ‘n bietjie windverwaaid op ‘n plek aankom. Dis aaklig. Maar jy kry darem daai laaste […]
