Ons Maak Self Huis Skoon, En Dis Nie Vir Sissies Nie

Martin en ek en ons drie kinders maak self ons huis skoon. Ons het nie hulp nie. ‘n Dekade gelede sou dit baie vreemd gewees het vir ‘n middelklas wit familie om self in die huis te werk. Ek het al vertel hoe ek na matriek die eerste keer vloer gewas het. Skoonmaak (en veral […]
